Nuwe St. Bernard Club

Dis met ‘fanfare’ en luide trompetter geskal, dat ons die nuwe St. Bernard club ‘onthul’.

Gwenevre sal beslis lid word van hierdie nuwe en baie dinamies club . Besoek gerus hulle webtuiste (www.saintbernardsa.co.za)

en hulle facebook blad, vir opdatederings.

 

Besoek ook gerus Denel se gronde (Irene in Pretoria) hierdie naweek waar u ‘n groot klomp Saints bymekaar sal sien, as afskop geleentheid van die nuwe club.

 

Bosveldgroete

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>

Contact Us

Gwenevre Saints

Rietfontein Plaas
Alldays
Limpopo

Tel: 072 556 0612
Fax: 086 57 5168
Email: info@gwenevresaints.co.za
Our facebook page